flotation foam

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
is dit nou vir jou boot wat jy dit nodig het?

ek sou kyk na sondor foam
vrek duur.
maar jys steeds bungs, so enige lekplek in die hull gaan jy dadelik sien en kan jy aandag daaraan gee.

die rx 121 is geseel en met n geseelde hull wat lek is dit n groter gemors.

doen n search op sealine.
fanie het daai tyd die regte ding gese, maar almal het beter geweet.

min het toe geweet wat fanie geweet het.

my keuse sou ek dit weer moet doen, sondor!!!!
 
Top