first time going there what fish species can i get

Weimarp

New member
@Gysbert

Die dam staan bekend as die ABC dam (hoe waar dit is, weet ek ook nie). ^^..

Ek was al 1 keer daar, maar ekt maar lekker gebloei op my pen. :fbash

Maak seker jy het Almond, Banjo en Caramel in jou arsenaal.

Jy kan ook die volgende try:

Dip kombinasies :

Sweetcorn + Black Magic
Tjop-Tjop + Gatvol
HKGK + Perdeby + 24/7
Almond Supreme + Garlic + 24/7
Lemon Time + 24/7
Plakker + Paint
Kiana + 24/7 + Paint
TCP + Energy Peach

Hierdie is nie my kombinasies nie, maar dis voorstelle wat kan werk.

Sterkte ou maat en laat weet hoe dit gegaan het!::hapmad
 

gysbert

New member
hi Weimarp,
Baie dankie sal defnitief try!
Ek is regtig nie lus om te gaan bloei nie,die winter maand was lank en het gereeld pak gekry.

Ek het gewonder of jy of iemand anders my dalk kan help.
Die abc dam,vis jy die almond ,caramel en banana saam as n combo of hengel n mens dit afsonderlik?

baie dankie vir al jou inligting.
 

gysbert

New member
Hi Schalkgrobler,

Baie dankie sal defnitief probreer,ons nou nie so gelukkig om ini aand te hengel die rondte nie.....lol.
Ons hengel vanaf 7 tot 3 saterdag,so n mens moet ma so gou as moontlik so veel as moontlik vis ini net probber kry.Maar ek gan defnitief n banjo en almond probeer.
 

gysbert

New member
Thanks Manne,
kom ons hoop die dinge verloop goed,ek het nou reeds vi my n lekker sterk pynappel dip gekry.

Nog nie sekker watter deel van die oewer ons hengel nie sal nou maar saterdag oggend sien.Ek hoor die vis wat uitkom is mooi vis,so ons hoop maar vir die beste.
 
Top