Enige boog jagters in die noordwes provinsie en ooral

connas

New member
dag se mede hengelaars /jagters

ek sit die post op vir al die boogjagters in die nw provinsieen van ooraal wat die jaar  n jag kan maak 

laat weet n biekie waar julle gaan jag en  die fotos van die jag

ek gaan 10-11 mei 2013  op maltajagplaas  anderkant stella  jag

ek teiken 2 diere 

* blesbok

*vlakvark 

hoop om n biekie replys te kry op die post

groete

connas ::S
 
Mamba Man

New member
Middag;

Ek het so vier jagte hierdie jaar. Twee met die boog en Twee met die geweer.
Die Boog is 8-12 Mei in Musina en 8-11 Aug in Thabazimbi, ongelukkig nie een in NW nie.

Die bokke wat moet val die jaar
- Waterbok (trofee)
- Vlak Vark (trofee)
- Eland of Gemsbok(Trofee)
- Kudu/ Blou Wildie (vleis)
- Rooi Bok. (vleis)

Hoop net ek kry my kwota.....mens jag mos nie van 'n menu af nie.

Sal fotos opsit as ek Lucky genoeg is.
 
@mamba

dit is waar wat j da se

gelukkig betaal ek nie vir die vark nie my broer betaal vir die vark so ek score soort van hahaha
 
connas

New member
@mamba

hahaha ek glo nie hahaha ek maak hom bankrot genoeg hahaha glo nie so nie hahahaha

ma dit is belaglik waar het jy gesien jy betaalR650.00 vir n beer en 450 vir n sog

dan gaan hoor ek maar eder by die boere wat geplant het en loop n bq in hulle lande rond daar sal tog iets wees
 
Top