Drought in the Karoo

Psy

Sealiner
Die droogte in die Karoo in die 70 - tigs het so erg geword dat daar niks meer oor is van[/b][/b]

Oom Sarel se plaas nie. Hy het al sy beeste laat slag, al sy skape verkoop.[/b][/b]

Die veld is so droog soos hy dit nog nooit in sy 65 jaar gesien het nie.[/b][/b]

 [/b][/b]

Die plaaswerkers het verlede maand getrek om te gaan kyk of hulle nie kan[/b][/b]

werk kry in Zimbabwe nie, so sleg het dit gegaan.[/b][/b]

 [/b][/b]

Oom Sarel sit een oggend op die stoep, verby moedeloos.[/b][/b]

 [/b][/b]

Skielik kom daar 'n helikopter oor gevlieg. Nog nooit tevore het hy 'n[/b][/b]

helikopter gesien nie. Hy kyk die helikopter so, draai na Tant Sarie en se[/b][/b]

vir haar: "Daar fokof die windpomp ook nou!"[/b]

[/b] 

:)[/b][/b]
 
Top