dropshot tips - Ballito

xiandre

New member
ek gaan tussen umhlamga en balito vakansie hou mid mei, waar kan ek as n pap gooier gaan om die nuwe manier te probeer? en water tipe ass werk ook, glo werl mielies nie daar nie::S
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Dagse Xiandre ,

Ek weet nie of jy klaar in Natal is of nie, maar loer onder die dropshot frum en gooi jou vraag weer - die manne vd omgewing en wat daar besoek sal jou antwoord.

My raad sal wees , kyk uit vir diep gullies, klein baaie wat n uitgang het na die oop see en skuimwater , naby rots punte. Onthou as jy klein spesies teiken gebruik ligte gewigte , klein hoeke, selfs aanknyp loodjies. Jou sukses sal afhang wat jy teiken en wat jy gebruik.

Bel gerus vir raad as ek meer kan help.

0832845669

Groete Ben REINERS
 
Top