Pieter,ek beplan om vanaf 16 Des die weskus te toer.Ek,die vrou en 2 kinners,ek wil nie regtig op een plek vashaak nie,maar so biekie nomadies noord langs d kus opswerf.Ek wil so veel moontlik uitvind oor hengelgate,kreefspots ensomeer as moontlik.Vir jare al smag ek na soe iets en nou is dit moontlik.
Kan jy my adviseer of ken jy iemand wat sal.Ook wil ek uitvind oor d spesies wat ek kan verwag en of ek met kusaas sael regkom of nie.
Sal dit baie waardeer as ju,of iemand my sal kontak of terugvoering gee.
Arnold