Jy kan enige plek DS gooi. Of jy sal vang of nie is nou n ander storie. Kry vir jou n paar bucktails en berkly cammo worm en gooi op die riwwe op laag water. Die bucktails kan jy maar try in die slote en gaitjies van die blockhuis af. Ekt self nooit probeer nie maar laat weet asb a jy iets kry !
Ek het laas sondag met livebait 'n take gehad wat ek vermoed 'n elf was want die harder was middeldeur en skoon af en dit was 'n baie klein harder... So ek glo jy sal hulle kan vang daar. Ek weet ok van mooi kob wat daar uitkom. So ek glo 'n man sal def op ds iets kry... elf en kobbies.