Doorndraai Dam

N.VOS

Member
Na drie dae se reen en n boot wat my nuwe braid af gery het het die vis begin loop toe die son sy kop uit steek.

tussen ons klomp het ons 14 runs gehaat waarvan 9 geland is; die grootste was 14.6kg en die kleiste een 8.27kg

hier is n paar foto's
 
Top