More manne
ek hoop di tgaan goed. Ek en n paar pelle het gister middag 5urr gaan lyn natmaak by Blakes. Wind was etter. Dink suid oos. water was warm. n paar klein bytjies gekry maar niks uitgetrek nie. teen 7uur het die wind gaan le en water was steeds warm. daar het n paar ander manne osn opi beach gejoin maar sover ek weet het daar niks uitgekom. teen 10uur het ons opgepak en gou gaan kyk wat by Gordonsbaay Hawe aangaan. Dood stil. iets vreemd het my opgeval... die water in gbay het n GLOW gehad. is dit agv fosfor/plankton in die water. moet se dit was vrek mooi
anyway weereens n onsuksesvolle maar lekker ontspannende aandjie
Stywe lyne