Hi daar ek het dit geplaas met die doel dat bewusmaking onder die mense kan plaasvind. Jy sal mos altyd iemand kry wat op een of ander wyse sal inmeng met die natuur sonder dat hulle weet wat die gevolge is. Kyk maar net in die natuur om ons en sien hoe seker voëls, plante, bome en visse al in areas beland het waar hulle nie oorspronklik voorkom nie en wat die gevolge daarvan is. Ek het per ongeluk die inligting aanvanklik nie reg geplaas nie en moes toe weer 'n keer plaas. Daar word mooi uiteengesit wat die wet sê rakende lewendige visspesies en die vervoer en verspreiding daarvan en elke provinsie het ook sy wetlike bepalings.
Die natuur is in ons hande kom ons kyk daarna asb.
Groete
![]()
This is in accordance with legislation and various work groups and is then essentially contrary to your and our personal feelings on the matter.
Wat my goed die dinges in maak is plekke soos Zelpy fishing Resort and game Lodge.
Hulle het nou oopenlik admit dat hulle vis gesteel het maar weier om die mense wat die vis gesteel het se name publiek te maak.
Hulle defense was dat hulle nie geweet het dis "onwettig" nie plus die "Spesie hengelaars" het gese dis Rescue vis wat hulle die dam mee gaan stock.
Ek se bewys jy het nie geweet dit is onwettig nie en gee die name van die hengelaars wat dit gedoen het maar as jy weet iemand het die wet oortree en jy doen niks is jy net so skuldig as die persoon wat dit gedoen het.