Die Social het gekom en het gegaan, wat 'n great n

Naruto

Sealiner
Ek het darem 3 keer na mekaar oor die 140m gegooi... En dit met n 12` en n P3. Dankie Acid, ekt so paar kosbare wenke by jou gekry. Nie net wat casting aanbetref nie. Ek sal more ook fotos post sodra ek by n pc kom. Dankie weereens aan almal. Wanneer hou ons die volgende een?
 

Bruggie

Sealiner
Brak - Vang jy gereeld by die rivier daar by jou? Ons moet bietjie reel dan gaan vang ons bietjie saam n naweek daar!
 

Bruggie

Sealiner
Ek het geleer visvang in die Vaalrivier, maar het basies heeltemal oorgeskakel na dam hengel. Ek wil so bietjie weer die rivier aanvat!
 

Brakkanjan

Senior Member
Yes Brug, nee ek vang nie naby my nie al bly ek omtrent teenaan die rivier. Jy het kontakte nodig en toestemming van eienaars.

Hier naby die Barrage is 'n plekkie Wesvaal Oewers wat regtig nie te bad is nie. Ek was egter lanklaas ook daar. Ek kan nie onthou waar mens presies ry om daar te kom nie.
 

Brakkanjan

Senior Member
Kyk hierdie model baby-shoed strop wat ons uit Koppies dam gehaal het :

Nail in skroef se plastiek gedeelte met 2 helse groot hoeke. Ai sommige manne maak my bang!
 

Attachments

  • S5002195.JPG
    S5002195.JPG
    27.4 KB · Views: 24

Bruggie

Sealiner
Dis gevaarlike visvang daai, ek het so n bakkie in my kas wat ek alles in gooi wat ek al uit damme gehaal het, jy sal skrik as jy sien wat al uit die water uit gekom het1
 
Top