Die Lugmag

Lofty

Senior Member


Die Lugmag

Jannie join die lugmag en stuur vir sy pa 'n e-mail waarin hy tune dat hy baie bang is vir hulle training, maar meer spesifiek die parachute jumps wat in die week gaan plaasvind.

Die pa raak effens bekommerd en die gesprek gaan oor na SMS toe.
Pa:"Seuna, wat gaan aan? Hoe was die valskermsprong?"
Jannie: "Ek was laaste om te spring. Toe my beurt aanbreek het die sersant agter my kom staan en geskree dat ek moet spring of hy druk sy 12 duim .... ..........

Pa: "Het jy toe gespring, my seun?"
Jannie: "Ag, net so effens aan die begin…"

 
Top