Agter my is net kilometers water, reg agter my. Daar is nie karre nie, geen huise nie. Niks Die ding was in die water. Het met die een foto vlugtig sy oe gewys en die ander foto is dit weg. Een ding is seker vir die gogga is ek bang want ek is seker hy wil ons vang..