Die Boer met spoed

Cheetha FS

Sealiner
So die boer is opad na n veiling en tref toe twee ouens wat op die grondpad loop dat die een deur die venster trek en die ander ver in die veld val.

Polisie man: Meneer hoe vinnig het u gery?

Boer: So 60km/h

Polisie man: Bollie meneer wees nou eerlik!

Boer: Ok miskien 160km?

Polisie man: Dit klink beter! So kom ek gaan nou die twee aresteer. Die een vir inbraak en die ander een omdat hy die ongelukstoneel verlaat het.

:fbash
 
Top