kitefisher
Sealiner
Deon:
Aangeheg vind n paar "snaps" net om te wys dat n mens aanhoudend van strategie moet verander met die babers,Die lepeltjie staan bekend as n Trout-quiver,maar het die "goods" produce vinnig na werk by n nuwe stukkie water,waar niks anders wou werk nie,nie eens my geliefde "Slider" nie. Ook nie die spinnertjie wat die naweek gewerk het nie.