December 2012

Jannus.

Member
Hi guys I'm going to be around stilbaai this december, are there any other spearo's around? I have access to a kayak and a duck but are there any productive spots close to shore?
 

Herman Lourens

New member
Ek gaan naby wees, in Gauritsmond, maar net oor die week van kersfees. Ons kan 'n duik gaan maak as jy wil. As die water hom mooi gedra moet ons by die vlak kant van windvogel reef 'n draai gaan maak in Mosselbaai.
 

Jannus.

Member
Klink goed! ons is eers die 26de daar. Ek weet nie heeltemal hoe die struktuur van stilbaai lyk nie maar google earth wys 'n rif net buite die hawe
 

Herman Lourens

New member
Ek kan jou dan daar kry en ons kan bietjie kyk hoe loop dinge daar. Ek het daar in Mosselbaai groot geword so ons sal definitief erens 'n spot kry om iets te skiet. Bly in Gauritsmond oor daai tyd so dis nie te ver nie.

 

Ons sal definitief moet gesels. PM met my jou email dan gesels ons verder.

 

Groete

Herman
 

Mariusvj

New member
Jannus. wrote:
Klink goed! ons is eers die 26de daar. Ek weet nie heeltemal hoe die struktuur van stilbaai lyk nie maar google earth wys 'n rif net buite die hawe
Daar is mooi rif al langs die kus af, na jongensfontein se kant to, maar vlakkerig en oos, voor die eerste huise, naby die strand.
 

Juanb

New member
Hi Guys

 

I shot this Red Roman in stilbaai over December, The viz was Create

We jumped in just next to the harbor

 
 
Top