Daytona dam

Goeie middag mense,

ek hengel 'n proef daar volgende maand. As enige iemand die plek ken, laat weet my asb wat die tricks is vir die dam. Of laat val n PM of email.

Dankie

JPS

:fishn
 
Top