dankie vir die lekker social outing manne!!!! Was

maaknlas

Sealiner
dankie vir die lekker social outing manne!!!!

Was 'n plesier om milnerton se water saam julle aan te durf vir 'n mossel trap sessie

Da fisking,seawiid,mobi,rinex,jo jo

goeie aasmakers mag julle elk 'n monster kollie belman of cobbie uittrek die 3 specie komp
 
Seawiid

Senior Member
maaknlas wrote:
dankie vir die lekker social outing manne!!!!

Was 'n plesier om milnerton se water saam julle aan te durf vir 'n mossel trap sessie

Da fisking,seawiid,mobi,rinex,jo jo

goeie aasmakers mag julle elk 'n monster kollie belman of cobbie uittrek die 3 specie komp
Thanks! Was a good outing! Next time we must get Rinex to organise a couple of donuts.
 
Top