damma naby bloemfontein

markusiaan

New member
sal enige iemand vir my dalk info gee oor die damme wat naby bloem is .  wat die aas

wat mens gebruik en hoe ver dit van bloem is . ek wil  graag meer begin visvang .
 
Top