Trix102111
New member
Hi,
Ek het 3 Daiwa Emblo Pro 6000A katrolle te koop vir R3000. Die 6000 spoele het +/- 500m Climax 29lb braid op. Katrolle slegs op vier sessies gebruik. Braid is nie meer in goeie kondisie nie.
5500 spoele het +/- 400m 15lb Climax mono op as ek reg kan onthou. Het dit net een keer gebruik.