Daiichi hoeke

Kerneels

New member
Kan iemand my asb help, ek is opsoek na Daiichi hoeke boksies van 100.
grootte 1/0 en dan nr 1 & 2. laat weet asb as julle weet van winkels wat dit verkoop. en as moontlik prys ook.
 

Kerneels

New member
Post asb vir my 'n link van henkor se page waar hulle die hoeke verkoop?
al plek wat online dit verkoop is Basil en vra R2 n hoek wat mal is
 

Naruto

Sealiner
Kontak Enigma. Hy voer Ryoichi hoeke in wat vir my beter werk as Daiichi en dis baie goedkoper.
 
Top