Dag se manne!
Wil gou by julle uitvind?
Ek het n comp die naweek by roodeplaat by die ou Aventura gronde wat nou bekend staan as Sable Hills.
Watse voer kan ek gebruik en hoe lank voor die tyd moet ek dit ingooi?
Kan julle my asseblief help dit sal baie waardeur word!