Malema gaan sit langs 'n klein dogtertjie op die vliegtuig en se vir haar. Ek hoor as jy 'n geselsie met jou mede passasier aankoop, gaan die vlug vinniger, waarop die klein dogtertjie haar boek toemaak en vir Julius se. 'Ok waaroor wil jy gesels?' Julius se: Wat van nuclear weapons?' Die klein dogtertjie se: ' Nou maar goed, maar antwoord eers die volgende... 'n bees, bok en perd eet almal gras, maar tog is n bees se stront slap, 'n bok s'n klein ronde bolletjes en 'n perd sin groot en rond.
Hoekom is dit so?'
Julius antwoord: ' ooo Ikona sisi ek weet nie"!!!
Die klein dogtertjie antwoord: Noe presies, jy kan nie eers oor k@k praat nie, hoe wil jy dan oor 'Nuclear weapons praat"?
Hoekom is dit so?'
Julius antwoord: ' ooo Ikona sisi ek weet nie"!!!
Die klein dogtertjie antwoord: Noe presies, jy kan nie eers oor k@k praat nie, hoe wil jy dan oor 'Nuclear weapons praat"?