Crayfish joke I got sent lastweek

Eckart

Senior Member
**Die polisie vang Gatiep een aand met 4 krewe.***
***"Meneer, het jy lisensie om die krewe te vang?"***
**"Nee" sÄ™ Gatiep "Is my troetel diertjies, ek bring hulle elke aand uit om 'n**
**Bietjie te swem, na 'n rukkie Dan fluit ek, Dan kom hulle na my toe en Dan**
**Stap ons huis toe."**
**Polisie: "Maar jy lieg MOS nou Meneer!"**
**Gatiep: "Nee meneer, kom ek wys jou Dan!"**
**Gatiep sit die krewe in die water en daar gaan die krewe! Na 'n rukkie vra**
**Die polisie: "Wanneer gaan jy fluit?"**
**Gatiep: "Vir wie fluit?"**
**Polisie: "Vir die krewe."**
**Gatiep: "Watter krewe?"***
 
Top