Micheal vir my is krap een van die beste aas tipes vir baber, wat ek doen ek verwyder die knypers en die middelste pote. Ek druk dan my bait needle deur die gaatjie waar die middleste pote was en trek my hoek deur. Dit werk elke keer. en dis waar wat gese is hoe grotter die krap hoe grotter die baber.