Ek is op soek na n 10ft stok , Ek het gekyk na die conoflex 10ft 2-stuk vir R450 of die Penn power stick 3-stuk vir R350 Het enige iemand van die stokke en wat sal julle aan beveel?