[color=#0000ff][size=3][i]Some info for the fish f

Nam-fish

New member
Come on Simen, don't be so modest- tell the fellow sealiners what happend on the fish-festival comp...!!!! (Jy & Sarah de Jager mag maar bietjie bragg- daai see was op sy kop gewees.)

:first:first:first:clap12:clap12:clap12
 
Hier is die eerste berig van die algehele wenner van die Visfees 2011 en dis "die grootste eetbare vis" van die kompetisie.

Die ander wenners sal Donderdag (ons dink) in die koerant aangekondig word.

Ons sê baie geluk aan Hilary Brink wat die komp. gewen het en sy is ook die 1ste vrou ooit wat die Visfees wen!!
 

Attachments

  • Visfees 098 (Medium).jpg
    Visfees 098 (Medium).jpg
    49.5 KB · Views: 144

Koper

Senior Member
Brinkie wrote:
Baie dankie:wfishDit was ook my eerste keur op Henties
Baie welkom op Sealine:welcomesea:

Ek dink ons moet jou herdoop na "Sarah de Jager 2", 'n baie toepaslike opvolger, hoop om nog baie van jou te hoor.

O ja - Geluk met daai wenvis:wfish
 
Top