Dankie vir die info,het op gestock met paddle tails pearl en wit 5", gan verseker hulle probeer in struis!!!
@ katvis, sal jo defnitief laat weet as ek kom, hopenlik teen Desember kon jy al n paar grotes haak. Het enige een van julle al te doen gekry met die Havoc lure wat in PE gemaak word/was???? Ekt al PE se hengel winkels gebel en niemand weet meer wa om dit an die hande te kry nie! @karvis, google biekie 'Havoc on Cob' daar is baie inligting oor spinning for Cob!
Die grootste knelpunt by spinning vir kabeljou dink ek is meer oor waar jy spin en minder oor met. Watse kleur ens!