Hi, daar dit is nie nodig om na die afsluiting te gaan nie ,maar dit is lekker want by ons klub kry jy n trofee vir al jou harde werk en vis vang want al die klub's doen kompitiessie een keer per maand of so. En jou kan net aan sliut as jy wil jy hoev nie n besoeker te wees nie. Ek hoop dit help jou op die antwoord wat jy soek.