CILLIERS

blougat

New member
helo Mense

 

Ek het nou uit eindelik by n klub aangesluit, ek vang nou saterdag my 2de kompetisie by cilliers.

 

Enige raad met afstande en watse aas die tyd van die jaar daar werk sal wardeer word. 

 

Thanks
 

Hannes71

New member
:::SHi daar!

Die dam is lekke vol nou! Sal begin met wurs op een stok.So van 50m af en later dieper. Die ander een 'n floatie en s.w.d. en net s.w.d.

Dips Iets soets en rooi. met iets sterks.

Budullps en stuttefords

Dan ook beslis iets met bannana/stuttefords

3Tenore perdeby/stuttefors/legent

Begin die deeg stok so die as moontlik. Hengel ook op 'n kol.

Die wurms so 50m en gaan dan dieper!

Sorg dat jy Willem Petri se brommerfloats aansit.

 

Sterkte en lekke hengel!!!:fishn
 
Top