Gert ons gaan aan die huise se kant wees daar in die vlak sloep, so wens my maar sterkte toe.
Ek het saterdag aan die botekant gehengel, sal n report nog opsit. Daar was nie n spesifieke afstand waarop die vis uitgekom het nie, maar ek sou se 100m is n goeie afstand. Jy kan vroeg oggend miskien n grassie optel op 80m, maar skuif hom later 120m toe. Ek weet nie hoe ver jy kan cast nie, maar my penmaat kan n stok gooi, en ons het met dieselfde hoeveelheid vis geeindig. Hy het 1 non weigher ook gehad. Maar hy het my eers verby gevat hier teen 13:00 toe ek stil begin raak het.
Gaan nou die report post