Ek kom af op hierdie stukkie raad en voel ek moet my stuiwer ook in die armbeurs laat val.
Baie goedkoop sinker.....
besoek een vandie openbare badkampers. kry vir jou staats uitgereikte "choise" .....jy moet maar mooi verduidelik aan moeder hoekom dit in jou tackelbox is

.....
Vul hom met sand tot regte gewig ..... bobs your uncle.... dit le stil op sand bodem ..... sal nie vas sit in die klippe nie hy breek maklik en is bio degradeble binne 3 weke!
ps: ek vind die nuwe strawberry werk die beste
