Carp baits

PatMan

New member
:fswimI'v been to Krugersdrift dam but no one seems to catch anything, why?

I'm going to Jimmy roos this week could someone suggest some baits I can use, I don't want to sit there for 3 days and not catch anything.

PatMan-:wfish
 

Wernerbloem

New member
Hi Patman

Ek het al baie sukses gehad met Patite Janine (Original), klein kol duiweldrek op die bol, jy kan gerus ook enige iets brobeer met n molasses basis ander dips wat vir my daar werk is maar die betroubare FX Banjo en Pynappel (Tjop -Tjop) en almond supreme. Ek hengel gewoonlik met n soet wit deegie op die onderste hoek, en n deegie en plain floatie op die boonste hoek as ek my hoekase doop (iets wat ek nie baie doen nie) sal ek die boonste hoekaas doop met die selfde geur wat op die bol gebruik was, probeer gerus ook pink sweet floaties. As jy bietjie oorslaap gebruik hoender lewer vir snorre se kind en as jou dalk n krap langs die kant kry sal die sekerlik ook ou snorre laat byt. Ek moet ook noem dat ek al vis opgetel het op straberry boilies op n haar maar hy le so rukkie (hoop net nie die babers pla nie).

Hoop dit help en laat weet hoe dit gegaan het.
 

PatMan

New member
Hi Werner,

 

Thanks man, ek gaan dit probeer want ek het al als probeer by Krugersdrift en die ouens langs my het ook al hul goedtjies probeer en ons het empty handed geloop.

Hoopenlik sal jou goed werk en n paar van my eie "formulas", ek sal jou laat weet sodra ek terug is.

Thanks

PatMan

 
 

eenklip

New member
Wat vir my werk is Fx,scopex,yebo,almond,banjo. Ek sit ook n soetdeeg op die een hoek en n float en deeg op die ander hoek
 

Jan Viljoen

New member
Hi

Was laas naweek daar (aan die spetdoring kant)soos gewoonlik het ons (ek en 'n vriend) deur al die gewone aas gewerk, floaties mielies pap ens.

 6 van die 8 karpe vir die dag is gevang op soet pap. Amper alle geure het dieselfde gewerk piesang pynappel ens.

Die ander 2 was op floaties

Hoop dit help

Mag die ratchets hardloop

Jan
 

eenklip

New member
more jan het jy dalk n resp vir die soetpap groot asb. man ek gaan volgende naweek van vrydag tot sondag gaan en ook by soetdoring se kant staan
 

Jan Viljoen

New member
Hi

Hoop my reply is nog betyds.

5 dele water 3 dele mielie meel 2 dele koek meel (nie self raising nie) 1 deel suiker.

kook water in pot en gooi dan al bogenoemde bymekaar, kook tot gaar.

dit vat nogal lank en pasop vir brand.

Ek sal voorstel dat jy 'n klein bietjie voor die tyd maak en besluit of jy daarvan hou.

Is nogal 'n baie taai pap amper wondergom wat in die son gestaan het.

Sit baie goed aan jou hoek maar met die baie suiker in is dit nogal taai en jy sukkel om jou hande gewas te kry.

Groete

Jan

O ja amandal koek geursel wat jy by die kafee koop werk gewoonlik vir my by soetdorig
 

Jan Viljoen

New member
Bly om te hoor ek is betyds.

Ek beveel nogtans aan maak 'n klein bietjie en besluit of jy vd pap hou voor jy genoeg vir die naweek se vang maak.

weet jy al waar by soetdoring jy gaan vang?

As jy belangstel stuur my 'n mail dan wys ek vir jou op 'n google earth foto waar ons gunsteling "spot" is

Cheers

Jan
 
Top