Cape barbel venues

Skuimkop

Sealiner
Vir grooter babers is daar in my opinie nie 'n beter plek as die Breede rivier nie. Ek is gebreek deur iets groot daar en dit op my heavy tackle. Ek het so in Februarie 'n post met foto's daaroor hier op Sealine geplaas so doen 'n search. Ek dink die post se naam was "Oh snap" of iets in daai lyn.
 
Top