Buffelspoortdam RAAD

buchi

Member
Goeiedag almal ek hoop dit gaan goed ?  Ek is opsoek na 'n bietjie advies groot asb.  Ek en my vriend beplan om 'n bietjie Buffelspoortdam toe te gaan nou binnekort, maar ek was nog nooit daar nie.  Ek het al gehoor dat die mense baie groot karp daar vang en dat Buffelspoortdam van die skoonste water in Noord-Wes het en dit is omtrent al wat ek van die dam af weet.  Wat is die verskillende visspesiesies wat 'n persoon daar sal aantref en enige raad rakende aas, diepte, area ens is baie welkom.

Baie dankie

:cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool:
 
Top