JaunClaudeSwan
New member
Dag se julle
Ek gan biekie pap gooi by bronkies dam die naweek en wil graag weet watse aas werk om mooi carp te vang en wat ook die beste aas sal wees om die groot barber uit te trek
Sal dankbaar wees vir enige hulp