Super Torpedo
New member
Dag se Kêrels,
Ons is 2 manne wat beplan om die naweek bietjie te gaan pap gooi by bronkhorstspruit nature reserve. Het so paar vrae indien iemand onlangs daar was
Hoe lyk dinge daar?
Is die gras 'n probleem?
Enige lekker spots?
Is dit veilig om daar te oornag?
Hoor graag van julle
Mooi loop