Bronkhorstspruit - Baja dam

Herminator

New member
we booked the lapa area for next weekend and also considering buying a bait boat for assistance.
My thought are that the boat might get the lines out, but bringing the fish back through the grass might be an issue not so?
 

LN

New member
Was so 4 weke gelede by Baja. Die area voor die lapa is redelik skoon en vry van gras. Wees net versigtig vir die bote!

Het so halflyf ingeloop om die vis te skep.

Het 'n hele paar pan grootte (1-3kg) karpe uit gekry op pynappel en perske.

Die ouens langs my het vir 3 dae probeer specimen hengel maar nie 1 uit gekry nie. Het darem 'n paar nuwe woorde van hulle geleer. Ook hoe om vis behoorlik te hanteer. Het nou die nodig aangeskaf om vis veilig en sonder om hulle seer te maak terug te plaas.
 
Top