Breede rivier bait

akkerdevilliers

New member
Ons gaan bietjie breede rivier toe oor n paar naweke en ek het gehoor dat daar lekker baber is.Ek het al baber gevang,maar ken dit nie so goed nie omdat ek meer in die carp rigting is.Watse tipe aas kan ek gebruik om lekker te vang en ook nie net kleintjies wat my tyd mors nie.Hoe met ek dan die strop ook maak en wat is die beste tye om te vang.Wat sal my beinvloed en wat om te vermy.

Enige bydrae is welkom!

lekker visvang:fishn
 
Top