Breede river fishing

Maximus2

New member
Weet een van die Kaapse ouens dalk van lekker stil en eksklusiewe hengel plekke langs die Breede rivier waar die hengel goed is? Ek is op soek na plek wat huisie op die Breede se oewer het met basiese geriewe dat mens darem jou vrou kan saamneem en wat plek het vir 4-6 mense.

Soek nie kamp plekke waar mense raas en rumoer in die rivier nie.
 
Top