braid voorslag"leader"

Ponsterjonster

New member
Middag ouens!

Wie van julle gebruik n braid leader en watter dikte? Ek gebruik nog al die jare 20 lb double x. Die ding egter is dat ek vermoed n mens boet tot 10 meter gooi afstand in. Iemand anders se my die probleem met braid is dat dit jou ogies sny en verniel? Enige advies van julle ouens asb.
 

Lerm

Member
Nie net jou ogies nie. As dinge skeef loop verloor jy dalk 'n vinger!!! Ok nie so erg nie maar het al gesien wat doen braid aan 'n vinger.

Ek gebruik 17lb leader en het die laaste drie trips nie een keer af gegooi nie. Maak net jou voorslag so bietjie langer dan sit jy minder pressure op hom. Hoop dit help.
 
Top