braaitime

maaknlas

Sealiner
Manne onthou om vir Dirk te rsvp vir Saterdag se braai by durbanville baseball club asb.

gaan lekker wees al reen dit da is groot afdak en plek binnekant by die bar
 

kaspaas

Sealiner
Ja, groot seblief manne.

Ek het e-pos aan al die lede gestuur wat werkende e-pos adresse verskaf het.

Daar is egter paar manne wat ek nie in die hande kan kry nie. Miskien kan iemand help?
A-kill-you (Aquil Parker
Snapper
Dean
Josey
Maj (Maj Seed)
Wally101 (Wally Walters?)

My e-pos adres is dirk.rossouw@dpw.gov.za of dirk.rossouw@gmail.com of bbm my of stuur whatsup.
 
Top