bottel wyn

SHINO

Senior Member
n alkoholis kom by die huis en sien n kas wat vol is met leeg botels wyn, hy vat die eerste een en gooi dit teen die muur en se dis oor jou dat ek my wyf verloor het, hy vat nog 'n een, gooi dit teen die muur en se dis oor jou dat ek my kinders en werk verloor het, toe vat hy nog n een en gooi dit en se dis oor jou dat ek my kar en huis gaan verloor, hy tel nog n een op en sien dat die een vol is... hy sit dit een kant en se wag hie my bru ek kan sien jy was nie involved nie!
 
Top