SBLAAUW123
New member
Hallo Almal,
Ek gaan paasnaweek Boschkop toe om bietjie te gaan hengel,
ek wil probeer om my PB te verbeter op baber kan enige iemand bietjie "tips" gee asb ek weet dat 'n vis kop goed werk maar dan is die klein babers ook lastig
ek het gedink om n klein hoender (poussin) op die lyn te sit en maar te wag vir die meneer om te byt
enige raad sal ek baie waardeer