Hi
Ek het n 12 Blue Marlin Megnaflex stok en n koffiegrinder met 9.1kg Kingfisher lyn en n gly baber strop met n no 6/0 sirkelhoek, en ek het net so 30 meter in geloop en die aas in gegooi seker nog so 30 meter 60 meter totaal.
Aas het ek vanoggend seker so 7 uur ingegooi en so teen 10:00 het die katrol geskreeu die vis het seker vir meer as n uur lank met die aas gespeel want hy het getrek aan die lyn en dan los hy totdat hy die ding gevat het en laatwaai het.
Jess