Bos se bonusday

maaknlas

Sealiner
Dankie scoremaster krohn vir my bonusdag nommer b2702 vir more. Kom ons hoop ek kan more aand n oaar fotos laai!!! En punte score!!
 

maaknlas

Sealiner
Ai Dirk jy kan mos sien ek het die word HOOP gebruik lol

Ek en herman het van 6 am tot 16h00 probeer. Een pickup op bloedwurm gehad ma vis het sommer vinnig afgekom ongelukkig. Daarna een monster baber gekry op chokka wat ek vir kabeljou uitgehad het en toe skuif ons aasbankies toe op laagwater. Een byt elk daar gehad vir die hele middag.sad sad storie na die water en kondisies so belowend was.

Darem nou gallie seisoen miskien da in melkbos n gooi of twee kom maak saam jou by slabberts se klippe.
 
Top