Bonus day

Strepie

Sealiner
Bonus day: '0206

Valid from 19:00 01/06/2012 till 19:00 02/06/2012

Rinex
monty
mobi dick
killerstick
jdereuck
dreamer
seawiid
 
Mobi Dick

Sealiner
En Ruaan jy gaan nog lank wag en wag.

Dit was 'n tipiese bonus dag - alle voorspellings lyk reg tot jy daar kom, en dan gebeur daar net mooi niks.
 
BigBen

Sealiner
Mobi Dick wrote:
En Ruaan jy gaan nog lank wag en wag.

Dit was 'n tipiese bonus dag - alle voorspellings lyk reg tot jy daar kom, en dan gebeur daar net mooi niks.

Ja nee dis waar MD..Goed om jou in persoon te ontmoet...

Jy kan ma die picks vannie haai wat geland is post jong...:hyst::hyst:

Wat 'n dag as daar so baie aas inie water is en die vis speel liewer 2 ONvis...

Selfs Rinex inie verte op Branties het niks punte gekry nie..

Strepie

Sealiner
LOL daar is vrek baie klein vis in die water....ons het gister gaan probeer en ek was naderhand moeg vir die klein vissies.....
 
Mobi Dick

Sealiner
Hi BigBen lekker om jou ook daar langs die water in persoon te ontmoet. Sal nou bietjie uitkyk as ek aan daai kant is of ek jou nie erns gewaar nie. Daai mannetjie het regtig hard probeer om iets edible te vang maar so net voor twaalf toe se hy vir my sover hy weet tel skaamhaaie ook in die RASSPL en hy verander sy aas net daar. Twee gooie, twee skamies en die eind resultaat 'n lekker Shimano spinning rod gewen terwyl sy oom net een redelike byt vir die dag gehad het.
 
Hehe:::S
 
Top