Boilies

Kosie

New member
Ek sien die manne oorsee vang mooi katte met hoe protein boilies, enige iemand al baber geteiken met boilies? Wat het gewerk? Ek dink bloed boilies kan mos lekker werk of hoe?
 

braailegend

Senior Member
Barbers sal enige boillie vat. Vang snaaks genoeg meer baber op strawberry boillies as my Fishmeal boillies.

As jy net barbers gaan target, dan sou ek eerder die rig groot genoeg maak sodat hulle dit gaan vat inpleks van die geur.

Soos bv 'n 3-4/o hoek met 4 of 5, 30mm boillies.
 

Skuimkop

Sealiner
Kosie wrote:
Ek sien die manne oorsee vang mooi katte met hoe protein boilies, enige iemand al baber geteiken met boilies? Wat het gewerk? Ek dink bloed boilies kan mos lekker werk of hoe?

Nog nie probeer om hulle met boilies te target nie want ek dink ons het beter baits beskikbaar om hulle te target maar soos ek alyd sê moenie bang wees om goed uit te try nie.
 
Top