Dis weer amper tyd vir my jaarlikse Oranje trip. Verlede jaar en die jaar was die muddies op n tweede spawn run gewees en ons het maar gesukkel.
Wil graag hoor by die manne wat al driftbait probeer het aangaande hul rig wat hul gebruik. Verduidelik n bietjie asb.
Dankie.