Hey ammal
Wil net report hoe dit gegan het ons het vrydag so 14:30 by di dam gekom het vinnig di stokke in gekry toe kamp op geslaan seke so 15:15 het di vis begin byt ma amper niks uit gekry ni ons het baie vas gesit so 19:00 het wind di baie sterk gewaai en het ons ma net gebraai en i bier geniet Saterdag oggend vroeg het ons geskyf na beter weivelde toe en het dadelik begin vang van so 10:00 tot so 18:00 het ons 26 karps tussen 1 en 4kg gevang toe die wind wee baie sterk begin word het ons ma besluit om op te pak en huis toe te gan hi is i foto van een karp